SEARCH

Matriekafskeid 2016

blog16

Nog ‘n matriekafskeid seisoen agter die rug! Ons het hierdie jaar weer ons pakkette aangebied wat hare en grimering, naels, ‘tanning’ en fotografie insluit. Amoré, Milandi en Minca was van die meisies wat van hierdie pakket gebruik gemaak het en ons is so gelukkig met die resultate! ‘n Spesiale dankie aan Little Mrs M Photography vir die fotos, Oceana Beauté vir die naels en ‘tanning’ en Essence of Beauty vir Amoré se ‘lash extensions’. Ons was verantwoordelik vir die meisies se hare en grimering.

Geniet!

blog blog2 blog3 blog4 blog5 blog6 blog7 blog8 blog9 blog10 blog11 blog12 blog13 blog14 blog15 blog16 blog17 blog18 blog19 blog20 blog21 blog22 blog23 blog24 blog25 blog26 blog27 blog28 blog29 blog30

SHARE THIS POST

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *